Meningsopname

Is jy ten gunste van genadedood?
 
Is Nuwejaarsvoornemens haalbaar?
 

Teken aan






Wagwoord vergeet?
Nog nie 'n lid nie? Word nou ene.
MDC wil nie vals skikking aanvaar vir Zimbabwe PDF Druk E-pos
Dinsdag, 11 November 2008
Die opposisie Beweging vir Demokratiese Verandering in Zimbabwe sê hy gaan nie ‘n vals skikking vir die land se politieke krisis aanvaar nie. Woordvoerder Nelson Chamisa sê die MDC se standpunt is dat ‘n vals skikking gevaarliker is as geen skikking nie.Hy sê die party wou ‘n ooreenkoms gehad het wat aan hom die invloed sou gegee het om die situasie van die mense van Zimbabwe te verander. Chamisa sê die MDC se leierskap beplan om Vrydag te vergader om oor die toekoms van die magsdeling-ooreenkoms te besluit.
 
< Vorige   Volgende >

Besoek Suid-Afrika:

  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa

Kopiereg © 2008 - Kosmos 94.1.   Alle regte voorbehou.
Kosmos aanvaar geen aanspreeklikheid vir die gebruik van en die akkuraatheid van die inhoud van die webtuiste nie.
Webtuiste en Internet klank stroom deur TsunamiNET