Meningsopname

Is jy ten gunste van genadedood?
 
Is Nuwejaarsvoornemens haalbaar?
 

Teken aan






Wagwoord vergeet?
Nog nie 'n lid nie? Word nou ene.
Golfnuus: Ernie sak terug PDF Druk E-pos
Dinsdag, 11 November 2008
Ernie Els is die eerste keer in 14 jaar nie meer een van die top tien spelers in die wêreld nie en het tot die elfde plek op die ranglys teruggesak.

Ernie Els is die eerste keer in 14 jaar nie meer een van die top tien spelers in die wêreld nie en het tot die elfde plek op die ranglys teruggesak. Dit ondanks die feit dat hy die naweek ‘n toernooi in Rabat in Marokko gewen het. Els is steeds die top Suid-Afrikaanse speler met Trevor Immelman wat in die 22ste plek is. Ander Suid-Afrikaners onder die top honderd is Rory Sabbatini (28ste), Tim Clark (41ste), Retief Goosen (43ste), Charl Schwartzel (64ste), James Kingston (68ste) en Hennie Otto (90ste).

 

 

 
< Vorige   Volgende >

Besoek Suid-Afrika:

  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa

Kopiereg © 2008 - Kosmos 94.1.   Alle regte voorbehou.
Kosmos aanvaar geen aanspreeklikheid vir die gebruik van en die akkuraatheid van die inhoud van die webtuiste nie.
Webtuiste en Internet klank stroom deur TsunamiNET