Meningsopname

Is jy ten gunste van genadedood?
 
Is Nuwejaarsvoornemens haalbaar?
 

Teken aan






Wagwoord vergeet?
Nog nie 'n lid nie? Word nou ene.
Luke kry top advokaat PDF Druk E-pos
Dinsdag, 11 November 2008
Die Westelike Provinsie se losvoorspeler, Luke Watson, het die dienste van ’n top advokaat, Jeremy Gauntlett, bekom om hom in vandag se tugverhoor van die Suid Afrikaanse Rugbyunie te verteenwoordig.

Die Westelike Provinsie se losvoorspeler, Luke Watson, het die dienste van ’n top advokaat, Jeremy Gauntlett, bekom om hom in vandag se tugverhoor van die Suid Afrikaanse Rugbyunie te verteenwoordig. Watson is voor die tugkomitee gedaag oor uitlatings wat hy na bewering verlede maand by ‘n rugbyfees by die Universiteit van Kaapstad gemaak het. Hy het volgens berigte onder meer gesê hy moes hom daarvan weerhou om op die Springboktrui te braak nadat hy vir verlede jaar se toets teen Samoa in Johannesburg in die nasionale groep opgeneem is. Watson se verhoor is vanoggend by SA Rugby se kantore in Nuweland.

 

 
< Vorige   Volgende >

Besoek Suid-Afrika:

  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa

Kopiereg © 2008 - Kosmos 94.1.   Alle regte voorbehou.
Kosmos aanvaar geen aanspreeklikheid vir die gebruik van en die akkuraatheid van die inhoud van die webtuiste nie.
Webtuiste en Internet klank stroom deur TsunamiNET