Meningsopname

Is jy ten gunste van genadedood?
 
Is Nuwejaarsvoornemens haalbaar?
 

Teken aan






Wagwoord vergeet?
Nog nie 'n lid nie? Word nou ene.
Reaksie op Makeba se dood PDF Druk E-pos
Maandag, 10 November 2008
Reaksie op die dood van bekende Suid-Afrikaanse sanger, Miriam Makeba, word ontvang. Sy is in die ouderdom van 76 in Italië oorlede. Die Ansa-nuusagentskap berig dat Makeba gesterf het nadat sy siek geword het ná 'n konsert in Caserta in die suide van die land.Sy het meer as 30 albums uitgereik en een van haar treffers was Pata Pata waarvan sy reeds in 1956 die woorde van geskryf het en dit 1967 opgeneem het.Dit is in Amerika vrygestel en het wêreldwyd ‘n treffer geword.
Makeba het in 1992 in die rolprent, Sarafina, gespeel.
 
< Vorige   Volgende >

Besoek Suid-Afrika:

  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa

Kopiereg © 2008 - Kosmos 94.1.   Alle regte voorbehou.
Kosmos aanvaar geen aanspreeklikheid vir die gebruik van en die akkuraatheid van die inhoud van die webtuiste nie.
Webtuiste en Internet klank stroom deur TsunamiNET