Meningsopname

Is jy ten gunste van genadedood?
 
Is Nuwejaarsvoornemens haalbaar?
 

Teken aan






Wagwoord vergeet?
Nog nie 'n lid nie? Word nou ene.
Krieketnuus: Suid Afrika wen reeks teen Bangladesj PDF Druk E-pos
Maandag, 10 November 2008
Suid-Afrika het die reeks van drie eendagwedstryde teen Bangladesj beklink toe hulle die tweede kragmeting in Benoni met 128 lopies gewen het.

Suid-Afrika het die reeks van drie eendagwedstryde teen Bangladesj beklink toe hulle die tweede kragmeting in Benoni met 128 lopies gewen het. Suid-Afrika het 358 vir vier in sy beurt aangeteken en die besoekers daarna in die laaste boulbeurt vir 230 lopies uitgehaal. Hashim Amla was die speler van die wedstryd nadat hy sy eerste eendag-honderdtal aangeteken het en 140 lopies van 135 balle geslaan het. In Bangladesj se beurt het Dale Steyn en Johan Botha elkeen drie paaltjies ingeoes.

 

 
< Vorige

Besoek Suid-Afrika:

  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa

Kopiereg © 2008 - Kosmos 94.1.   Alle regte voorbehou.
Kosmos aanvaar geen aanspreeklikheid vir die gebruik van en die akkuraatheid van die inhoud van die webtuiste nie.
Webtuiste en Internet klank stroom deur TsunamiNET