Windhoek en Namibië

Hello, you either have JavaScript turned off or an old version of Macromedia's Flash Player. Get the latest flash player.

Meningsopname

Is jy ten gunste van genadedood?
 
Is Nuwejaarsvoornemens haalbaar?
 

Wie is nou aanlyn

Teken aan






Wagwoord vergeet?
Nog nie 'n lid nie? Word nou ene.

Nuus Sindikaat

Druk op Mugabe PDF Druk E-pos
Sondag, 09 November 2008
Groot druk gaan na verwagting vandag deur die leiers van die  Suider Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap op pres. Robert Mugabe  en die opposisieleier, Morgan Tsvangirai, geplaas word om tot ‘n vergelyk te kom oor die toedeling van kabinetsposte tussen  ZANU PF en die MDC in ‘n regering van nasionale eenheid.

Politieke kenners meen as Mugabe en Tsvangirai op vandag se beraad in Sandton nie gou saam met Thabo Mbeki ‘n skikking bereik nie  ‘n vat- of- los ooreenkoms aan hulle opgedwing gaan word.Die ANC president Jacob Zuma het vroeër vandeesweek gesê die SAOG moet Mugabe en Tsvangirai dwing om tot ‘n vergelyk te kom.Vandag se SAOG-beraad kom nadat die strydende partye nie tien dae gelede in Harare ’n ooreenkoms kon bereik nie. Die huidige konflik in die DRK gaan ook op die beraad bespreek word.

 
< Vorige   Volgende >

Besoek Suid-Afrika:

  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa

Kopiereg © 2008 - Kosmos 94.1.   Alle regte voorbehou.
Kosmos aanvaar geen aanspreeklikheid vir die gebruik van en die akkuraatheid van die inhoud van die webtuiste nie.
Webtuiste en Internet klank stroom deur TsunamiNET