Windhoek en Namibië

Hello, you either have JavaScript turned off or an old version of Macromedia's Flash Player. Get the latest flash player.

Meningsopname

Is jy ten gunste van genadedood?
 
Is Nuwejaarsvoornemens haalbaar?
 

Wie is nou aanlyn

Ons het 1 gas op die webwerf

Teken aan






Wagwoord vergeet?
Nog nie 'n lid nie? Word nou ene.

Nuus Sindikaat

Baie Suid-Afrikaners stel belang in volgende jaar se verkiesing PDF Druk E-pos
Saterdag, 08 November 2008

Die Raad vir Geesteswetenskaplike Navorsing – die RGN- se opname het getoon dat 80 persent van Suid-Afrikaners in aanstaande jaar se algemene verkiesing geïnteresseerd is.

Slegs 22 persent van die jeug en mans is egter geregistreer.

Twee-en-tagtig persent van blankes het vir die komende algemene verkiesing
geregistreer gevolg deur bruinmense  met 76 persent, Indiërs  met 74 persent
en swartmense  met slegs 71 persent.

Mense wat die meeste in die komende verkiesing geïnteresseerd is, is in
Gauteng en Limpopo woonagtig terwyl diegene wat die minste belangstel in
KwaZulu-Natal en die Wes-Kaap woon.

 
< Vorige   Volgende >

Besoek Suid-Afrika:

  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa

Kopiereg © 2008 - Kosmos 94.1.   Alle regte voorbehou.
Kosmos aanvaar geen aanspreeklikheid vir die gebruik van en die akkuraatheid van die inhoud van die webtuiste nie.
Webtuiste en Internet klank stroom deur TsunamiNET