Windhoek en Namibië

Hello, you either have JavaScript turned off or an old version of Macromedia's Flash Player. Get the latest flash player.

Meningsopname

Is jy ten gunste van genadedood?
 
Is Nuwejaarsvoornemens haalbaar?
 

Wie is nou aanlyn

Ons het 1 gas op die webwerf

Teken aan






Wagwoord vergeet?
Nog nie 'n lid nie? Word nou ene.

Nuus Sindikaat

Bush ontmoet Maandag vir Obama PDF Druk E-pos
Vrydag, 07 November 2008
 President George Bush en sy aangewese opvolger, Barack Obama, sal Maandag in die Withuis samesprekings voer.

Bush het honderde presidensiële werknemers by die Withuis toegespreek gesê hy en Obama sal onder meer oor die wêreldwye finansiële krisis en die oorlog in Irak praat.Hy het ook gevra dat die werknemers ‘n gladde oorgang van mag na Obama moet verseker.

 
< Vorige   Volgende >

Besoek Suid-Afrika:

  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa

Kopiereg © 2008 - Kosmos 94.1.   Alle regte voorbehou.
Kosmos aanvaar geen aanspreeklikheid vir die gebruik van en die akkuraatheid van die inhoud van die webtuiste nie.
Webtuiste en Internet klank stroom deur TsunamiNET