Meningsopname

Is jy ten gunste van genadedood?
 
Is Nuwejaarsvoornemens haalbaar?
 

Teken aan






Wagwoord vergeet?
Nog nie 'n lid nie? Word nou ene.
Mugabe regering pleeg glo geweld PDF Druk E-pos
Vrydag, 07 November 2008
Die opposisie in Zimbabwe het president Robert Mugabe se Zanu-PF-party beskuldig van ‘n nuwe vlaag van geweld teen ondersteuners van die Beweging vir Demokratiese Verandering.

Die MDC sê hoop vir ‘n regering van magsdeling is gedoem.Volgens die party neem politieke geweld regoor die land toe te midde van ‘n twee maande lange dooiepunt in die onderhandelinge oor die verdeling van
kabinetsposte.Amnestie Internasionaal het vroeër ook sy kommer uitgespreek oor ‘n toename in intimidasie.

 
< Vorige   Volgende >

Besoek Suid-Afrika:

  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa

Kopiereg © 2008 - Kosmos 94.1.   Alle regte voorbehou.
Kosmos aanvaar geen aanspreeklikheid vir die gebruik van en die akkuraatheid van die inhoud van die webtuiste nie.
Webtuiste en Internet klank stroom deur TsunamiNET