Meningsopname

Is jy ten gunste van genadedood?
 
Is Nuwejaarsvoornemens haalbaar?
 

Teken aan






Wagwoord vergeet?
Nog nie 'n lid nie? Word nou ene.
Nationwide nou onder likwidasie geplaas PDF Druk E-pos
Donderdag, 06 November 2008
Die laekoste-lugredery, Nationwide, wat op 29 April vanjaar onder voorlopige likwidasie geplaas is in ʼn poging om die maatskappy as ʼn lopende belang te verkoop, is nou amptelik onder likwidasie geplaas.

Die likwidateurs, Tshwane Trust, het bevestig dat daar ondanks langdurige onderhandelinge, nie daarin geslaag kon word om die sukkelende maatskappy te red nie.Die eerste vergadering met krediteure sal na verwagting binnekort deur die Meester van die Hooggeregshof aangevra word. Intussen sal ʼn veiling later die maand gehou word om al Nationwide se bates te verkoop.

 
< Vorige   Volgende >

Besoek Suid-Afrika:

  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa

Kopiereg © 2008 - Kosmos 94.1.   Alle regte voorbehou.
Kosmos aanvaar geen aanspreeklikheid vir die gebruik van en die akkuraatheid van die inhoud van die webtuiste nie.
Webtuiste en Internet klank stroom deur TsunamiNET