Meningsopname

Is jy ten gunste van genadedood?
 
Is Nuwejaarsvoornemens haalbaar?
 

Teken aan






Wagwoord vergeet?
Nog nie 'n lid nie? Word nou ene.
Motorbedryf in Suid-Afrika trek swaar PDF Druk E-pos
Donderdag, 06 November 2008
Suid-Afrika het nou sowat 100 motorhandelaars minder as ’n jaar gelede.

Die uitvoerende hoof van McCarthy, Brand Pretorius, sê die meerderheid ondernemings is onder geweldige hoë druk weens onder meer die laer verkope van nuwe voertuie en ’n swak mark vir tweedehandse voertuie, asook die hoë lakke van voorraad. Hy sê ’n handelaar kan oorleef ná een of twee maande in die rooi, maar teen ie vierde en vyfde maand het die handelaar nie kapitaal oor om die nderneming te bestuur nie

 
< Vorige   Volgende >

Besoek Suid-Afrika:

  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa

Kopiereg © 2008 - Kosmos 94.1.   Alle regte voorbehou.
Kosmos aanvaar geen aanspreeklikheid vir die gebruik van en die akkuraatheid van die inhoud van die webtuiste nie.
Webtuiste en Internet klank stroom deur TsunamiNET