Windhoek en Namibië

Hello, you either have JavaScript turned off or an old version of Macromedia's Flash Player. Get the latest flash player.

Meningsopname

Is jy ten gunste van genadedood?
 
Is Nuwejaarsvoornemens haalbaar?
 

Wie is nou aanlyn

Ons het 3 gaste en 5 gebruikers op die webwerf
  • Estie
  • Piet
  • Marcel
  • mie1
  • LadyHawk

Teken aan






Wagwoord vergeet?
Nog nie 'n lid nie? Word nou ene.

Nuus Sindikaat

SADEK sit weer koppe bymekaar oor Zimbabwe PDF Druk E-pos
Donderdag, 06 November 2008
Die Suider-Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap se beraad van staats- en regeringshoofde oor die politieke toestand in die Demokratiese Republiek van die Kongo, sal Sondag in Suid-Afrika gehou word.

Die minister van Buitelandse Sake, Nkosazana Dlamini-Zuma, sê dié buitengewone beraad in Sandton sal onder die voorsitterskap van president Kgalema Motlanthe plaasvind.Sy sê afgesien van die situasie in die DRK, sal aandag ook gegee word aan die politieke krisis in Zimbabwe. Die verdediging- en sekuriteitsministers
van die SAOG se troika het  in Maputo in Mosambiek vergader ter voorbereiding vir die naweek se beraad.Volgens ‘n woordvoerder, Leefa Martin, sal die ministers van Swaziland, Angola en Mosambiek aanbevelings op Sondag se beraad voorlê.

 
< Vorige   Volgende >

Besoek Suid-Afrika:

  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa

Kopiereg © 2008 - Kosmos 94.1.   Alle regte voorbehou.
Kosmos aanvaar geen aanspreeklikheid vir die gebruik van en die akkuraatheid van die inhoud van die webtuiste nie.
Webtuiste en Internet klank stroom deur TsunamiNET