| Liedjie wat nou speel / pas gespeel het: JAMES STEWART : The Kind Of Love I Need |
| Wegbreekparty se naam dalk al vandag bekend |
|
|
|
| Woensdag, 05 November 2008 | |
|
Die wegbreek party van Mbhazima Shilowa en Mosiuoa Lekota gaan hul nuwe naam later vandag of môre bekendmaak. Daar is aanvanklik beplan om die nuwe party as die South African Democratic Congress te registreer, maar dit het egter aan die lig gekom dat dit die naam van Ziba Jiyane se Sadeco party is. Die party se nuwe naam gaan glo vandag nog geregistreer word. |
| < Vorige | Volgende > |
|---|











