Windhoek en Namibië

Hello, you either have JavaScript turned off or an old version of Macromedia's Flash Player. Get the latest flash player.

Meningsopname

Is jy ten gunste van genadedood?
 
Is Nuwejaarsvoornemens haalbaar?
 

Wie is nou aanlyn

Ons het 1 gas op die webwerf

Teken aan






Wagwoord vergeet?
Nog nie 'n lid nie? Word nou ene.

Nuus Sindikaat

Obama neem die leisels op 20 Januraie 2009 by Bush oor PDF Druk E-pos
Woensdag, 05 November 2008
Die nuutverkose president van Amerika, Barack Obama sal op die 20ste Januarie aanstaande jaar in Washington ingehuldig word.

Oudpresident Nelson Mandela het Obama intussen ook gelukgewens met sy historiese oorwinning as die land se eerste swart president.Emeritus Aartsbiskop Desmond Tutu het Obama en sy nuwe vise-president, senator Joe Biden ook met hul oorwinning gelukgewens.

 
< Vorige   Volgende >

Besoek Suid-Afrika:

  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa

Kopiereg © 2008 - Kosmos 94.1.   Alle regte voorbehou.
Kosmos aanvaar geen aanspreeklikheid vir die gebruik van en die akkuraatheid van die inhoud van die webtuiste nie.
Webtuiste en Internet klank stroom deur TsunamiNET