Windhoek en Namibië

Hello, you either have JavaScript turned off or an old version of Macromedia's Flash Player. Get the latest flash player.

Meningsopname

Is jy ten gunste van genadedood?
 
Is Nuwejaarsvoornemens haalbaar?
 

Wie is nou aanlyn

Teken aan






Wagwoord vergeet?
Nog nie 'n lid nie? Word nou ene.

Nuus Sindikaat

Gelukwense stroom steeds in vir Obama PDF Druk E-pos
Woensdag, 05 November 2008
Die President van die Europese Unie, José Manuel Barroso, was een van talle wêreldleiers wat die aangewese Amerikaanse president, Barack Obama,gelukgewens het met sy klinkende  oorwinning in die afgelope presidentsverkiesing.

Barroso het in 'n boodskap aan Obama gesê dit het tyd geword vir 'n hernieude verbintenis tussen Europa en Amerika. President Kgalema Motlanthe het vroeër ook Obama gelukgewens met sy verkiesing as die eerste swart president van Amerika.

 
< Vorige   Volgende >

Besoek Suid-Afrika:

  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa

Kopiereg © 2008 - Kosmos 94.1.   Alle regte voorbehou.
Kosmos aanvaar geen aanspreeklikheid vir die gebruik van en die akkuraatheid van die inhoud van die webtuiste nie.
Webtuiste en Internet klank stroom deur TsunamiNET