|
ANC sal nie lede keer wat wil loop nie |
|
|
|
|
Woensdag, 05 November 2008 |
|
Die ANC koukus in die parlement sê hy sal nie sy LP’s keer om by die nuwe wegbreek party aan te sluit nie.
Die ANC hoofsweep, Nyamezele Booi, het die opmerking gemaak toe hy die media aan die party se nuwe parlementslede voorgestel het.Die nuwe LP’S sal onder meer die voormalige adjunk-president Phumzile Mlambo-Ncguka, die oud-minister in die Presidensie Essop Pahad, en die voormalige intelligensie-minister, Ronnie Kasrils, vervang.Die nuwe ANC parlementslede is gisteroggend Ingehuldig. |