Windhoek en Namibië

Hello, you either have JavaScript turned off or an old version of Macromedia's Flash Player. Get the latest flash player.

Meningsopname

Is jy ten gunste van genadedood?
 
Is Nuwejaarsvoornemens haalbaar?
 

Wie is nou aanlyn

Teken aan






Wagwoord vergeet?
Nog nie 'n lid nie? Word nou ene.

Nuus Sindikaat

ANC sal nie lede keer wat wil loop nie PDF Druk E-pos
Woensdag, 05 November 2008
Die ANC koukus in die parlement sê hy sal nie sy LP’s keer om by die nuwe wegbreek party aan te sluit nie.

Die ANC hoofsweep, Nyamezele Booi,  het die opmerking gemaak toe hy die media aan die party se nuwe parlementslede voorgestel het.Die nuwe LP’S sal  onder meer die voormalige adjunk-president Phumzile Mlambo-Ncguka, die oud-minister in die Presidensie  Essop Pahad, en die voormalige intelligensie-minister, Ronnie Kasrils, vervang.Die nuwe ANC parlementslede  is gisteroggend Ingehuldig.

 
< Vorige   Volgende >

Besoek Suid-Afrika:

  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa

Kopiereg © 2008 - Kosmos 94.1.   Alle regte voorbehou.
Kosmos aanvaar geen aanspreeklikheid vir die gebruik van en die akkuraatheid van die inhoud van die webtuiste nie.
Webtuiste en Internet klank stroom deur TsunamiNET