| Liedjie wat nou speel / pas gespeel het: QUEEN : Bohemian Rhapsody |
| Suid Afrikaanse insolvensies neem toe |
|
|
|
| Dinsdag, 04 November 2008 | |
|
Statistiek Suid-Afrika sê die getal insolvensies in die land het in Augustus met sewentien-komma-sewe persent vergeleke met dieselfde maand verlede jaar toegeneem.
Die organisasie sê die getal insolvensies het in die betrokke maand van 198 tot 233 gegroei.Die totale bankrotskappe in die agt maande tot Augustus het met bykans 48 persent tot meer as eenduisend-800 toegeneem. |
| < Vorige | Volgende > |
|---|











