Meningsopname

Is jy ten gunste van genadedood?
 
Is Nuwejaarsvoornemens haalbaar?
 

Teken aan






Wagwoord vergeet?
Nog nie 'n lid nie? Word nou ene.
Swaard moordenaar se saak uitgestel PDF Druk E-pos
Dinsdag, 04 November 2008
Die saak teen die vermeende swaard moordenaar Morne Harmse is vanoggend in die Krugersdorp se landdroshof tot 28 Januarie uitgestel om die staatsaanklaer tyd te gee om te besluit of die verhoor in die streekhof of hooggeregshof moet plaasvind.

Harmse word daarvan aangekla dat hy ‘n skoolmaat, Jacques Pretorius, in Augustus by die Nic Diederichs tegniese hoërskool met ‘n swaard doodgemaak en drie ander mense daarmee gesteek het.Psigiaters het na ‘n psigiatriese evaluasie  die 18-jarige Harmse sielkundig bevoeg verklaar om verhoor te word.

 
< Vorige   Volgende >

Besoek Suid-Afrika:

  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa

Kopiereg © 2008 - Kosmos 94.1.   Alle regte voorbehou.
Kosmos aanvaar geen aanspreeklikheid vir die gebruik van en die akkuraatheid van die inhoud van die webtuiste nie.
Webtuiste en Internet klank stroom deur TsunamiNET