Meningsopname

Is jy ten gunste van genadedood?
 
Is Nuwejaarsvoornemens haalbaar?
 

Teken aan






Wagwoord vergeet?
Nog nie 'n lid nie? Word nou ene.
Kind sterf in boorgat in Suid Afrika PDF Druk E-pos
Dinsdag, 04 November 2008
'n Driejarige seuntjie wat in 'n diep boorgat op 'n kleinhoewe buite Polokwane/ Pietersburg in Limpopo geval het, is dood ten spyte van 'n reuse poging van agt ure om hom te red.

Duncan Sebone se lewelose liggaam is uit die boorgat gehaal.Reddingswerkers moes in versengende hitte van 36 grade Celsius sukkel om die kind uit die boorgat te haal.

 
< Vorige   Volgende >

Besoek Suid-Afrika:

  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa

Kopiereg © 2008 - Kosmos 94.1.   Alle regte voorbehou.
Kosmos aanvaar geen aanspreeklikheid vir die gebruik van en die akkuraatheid van die inhoud van die webtuiste nie.
Webtuiste en Internet klank stroom deur TsunamiNET