| Liedjie wat nou speel / pas gespeel het: THE USUAL : The Shape That I'm In |
| Kind sterf in boorgat in Suid Afrika |
|
|
|
| Dinsdag, 04 November 2008 | |
|
'n Driejarige seuntjie wat in 'n diep boorgat op 'n kleinhoewe buite Polokwane/ Pietersburg in Limpopo geval het, is dood ten spyte van 'n reuse poging van agt ure om hom te red.
Duncan Sebone se lewelose liggaam is uit die boorgat gehaal.Reddingswerkers moes in versengende hitte van 36 grade Celsius sukkel om die kind uit die boorgat te haal. |
| < Vorige | Volgende > |
|---|
















