| Liedjie wat nou speel / pas gespeel het: THE USUAL : The Shape That I'm In |
| Dozi aangekeer vir dronkbestuur |
|
|
|
| Dinsdag, 04 November 2008 | |
|
Die dronkbestuur verhoor van die sanger Dozi, oftewel Henk Opperman, sal op 11 en 12 Maart aanstaande jaar plaasvind.
Dozi het gister in die landdroshof op Mosselbaai verskyn. Die saak spruit uit 'n voorval in Desember verlede jaar toe hy 'n rooi verkeerslid verontagsaam en die polisie beweer het dat hy onder die invloed van drank bestuur het. |
| < Vorige | Volgende > |
|---|
















