Meningsopname

Is jy ten gunste van genadedood?
 
Is Nuwejaarsvoornemens haalbaar?
 

Teken aan






Wagwoord vergeet?
Nog nie 'n lid nie? Word nou ene.
Hulp organisasie en Zimbabwe haaks oor beweerde wanbesteding van fondse PDF Druk E-pos
Maandag, 03 November 2008
‘n Internasionale organisasie wat hom beywer vir die bekamping van Vigs en ander oordraagbare siektes, eis miljoene dollar van Zimbabwe omdat die geld glo wanbestee is.

Die Wêreldfonds vir die bekamping van Vigs, tuberkulose en malaria eis dat sewe-komma-drie miljoen Amerikaanse dollar aan hom terugbetaal word.Die geld was deel van 12-komma-drie miljoen dollar wat die fonds verlede jaar by die Zimbabwiese reserwebank inbetaal het.Dit is nie bekend hoe die geld misbruik is nie.Die fonds se kommunikasiedirekteur, Jon Liden, sê die Zimbabwiese regering het belowe om die geld teen Donderdag terug te betaal.

 
< Vorige   Volgende >

Besoek Suid-Afrika:

  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa

Kopiereg © 2008 - Kosmos 94.1.   Alle regte voorbehou.
Kosmos aanvaar geen aanspreeklikheid vir die gebruik van en die akkuraatheid van die inhoud van die webtuiste nie.
Webtuiste en Internet klank stroom deur TsunamiNET