Meningsopname

Is jy ten gunste van genadedood?
 
Is Nuwejaarsvoornemens haalbaar?
 

Teken aan






Wagwoord vergeet?
Nog nie 'n lid nie? Word nou ene.
Banda is nuwe Zambiese president PDF Druk E-pos
Maandag, 03 November 2008
Rupiah Banda is gister in Lusaka as Zambië se vierde president ingehuldig nadat hy in verlede week se presidentsverkiesing ‘n naelskraapse oorwinning oor die opposisieleier, Michael Sata, behaal het.

Banda het ná die inhuldiging onderneem om armoede te beveg en voort te gaan met die beleidsrigtings van president Levy Mwanawasa wat in Augustus oorlede is.Die nuwe president het net meer as 40 persent van die stemme op hom verenig teenoor die net meer as 38 persent van die kiesers wat hulle steun aan Sata
gegee het.Suid-Afrika se president Kgalema Motlanthe het die inhuldigingsplegtigheid bygewoon.

 
< Vorige

Besoek Suid-Afrika:

  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa

Kopiereg © 2008 - Kosmos 94.1.   Alle regte voorbehou.
Kosmos aanvaar geen aanspreeklikheid vir die gebruik van en die akkuraatheid van die inhoud van die webtuiste nie.
Webtuiste en Internet klank stroom deur TsunamiNET