Meningsopname

Is jy ten gunste van genadedood?
 
Is Nuwejaarsvoornemens haalbaar?
 

Teken aan






Wagwoord vergeet?
Nog nie 'n lid nie? Word nou ene.
Naam van nuwe politieke party dalk vandag al bekend PDF Druk E-pos
Maandag, 03 November 2008
Die nuwe politieke party wat aanstaande maand amptelik tot stand sal kom, sal volgens berigte waarskynlik die South African Democratic Congress heet.

‘n Woordvoerder van Saterdag se nasionale konvensie in Sandton het gisteraand in ‘n televisieprogram gesê die naam van die party sal vandag op ‘n nuuskonferensie bekendgemaak word.Die party sal na verwagting ook vandag by die Onafhanklike Verkiesingskommissie geregistreer word.

 
< Vorige   Volgende >

Besoek Suid-Afrika:

  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa

Kopiereg © 2008 - Kosmos 94.1.   Alle regte voorbehou.
Kosmos aanvaar geen aanspreeklikheid vir die gebruik van en die akkuraatheid van die inhoud van die webtuiste nie.
Webtuiste en Internet klank stroom deur TsunamiNET