Meningsopname

Is jy ten gunste van genadedood?
 
Is Nuwejaarsvoornemens haalbaar?
 

Teken aan






Wagwoord vergeet?
Nog nie 'n lid nie? Word nou ene.
Naam van nuwe party dalk vandag al bekend PDF Druk E-pos
Sondag, 02 November 2008
Die naam van die nuwe ANC-wegbreekparty, wat ná gister se nasionale konvensie in Sandton gevorm gaan word, sal na verwagting vandag bekendgemaak word.

Afgevaardigdes van die provinsies het gisteraand byeengekom oor voorstelle en dit sal aan ‘n loodskomitee oorhandig word vir ‘n finale besluit.Die voormalige Gautengse premier, Mbhazima Shilowa, het gisteraand bevestig dat die nuwe party amptelik op 16 Desember in die Vrystaat gestig sal word.Die ANC het hom Vrydag tot die hof gewend om te probeer keer dat die wegbrekers die name, South African National Convention, South Africa National Congress,SANC of enige handelsmerk of naam soortgelyk aan sy eie, gebruik.

 
< Vorige   Volgende >

Besoek Suid-Afrika:

  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa

Kopiereg © 2008 - Kosmos 94.1.   Alle regte voorbehou.
Kosmos aanvaar geen aanspreeklikheid vir die gebruik van en die akkuraatheid van die inhoud van die webtuiste nie.
Webtuiste en Internet klank stroom deur TsunamiNET