Meningsopname

Is jy ten gunste van genadedood?
 
Is Nuwejaarsvoornemens haalbaar?
 

Teken aan






Wagwoord vergeet?
Nog nie 'n lid nie? Word nou ene.
Tsvangirai nou gewillig PDF Druk E-pos
Sondag, 02 November 2008

Zimbabwe se opposisieleier, Morgan Tsvangirai, sê hy sal ‘n streeksberaad om die land se magsdeling-ooreenkoms te red, bywoon selfs al kry hy nie sy paspoort nie.

Die hoof-onderhandelaar van die Beweging vir Demokratiese Verandering, Tendai Biti, het vroeër die week gesê Tsvangirai sal nie die beraad bywoon nie tensy hy sy paspoort van die Mugabe-regering ontvang. Die
Suider-Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap het Zambië se presidents-verkiesing as vry en regverdig verklaar ondanks bewerings van stemknoeiery deur die opposisie.Die hoof van die SAOG se waarnemerspan, John Kunene, sê dit is hulle mening dat die verkiesing op ‘n deursigtige en professionele wyse gehou is.

 
< Vorige

Besoek Suid-Afrika:

  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa

Kopiereg © 2008 - Kosmos 94.1.   Alle regte voorbehou.
Kosmos aanvaar geen aanspreeklikheid vir die gebruik van en die akkuraatheid van die inhoud van die webtuiste nie.
Webtuiste en Internet klank stroom deur TsunamiNET