| Liedjie wat nou speel / pas gespeel het: MICHAEL W. SMITH : I Will Be Here For You |
| Shilowa kap die ANC |
|
|
|
| Saterdag, 01 November 2008 | |
|
Die voormalige Gautengse premier, Mbhazima Shilowa, sê die organiseerders van die naweek se nasionale politieke konvensie in Sandton beskou die ANC se aansoek om die naam van die konvensie te keer, as misbruik van die howe.
Hy wou ook weet waarom die aansoek om ‘n interdik die dag voor die konvensie ingedien is.Die ANC het hom gister op die vooraand van die konvensie tot die hof gewend om te probeer keer dat die wegbrekers name of handelsmerke soos syne gebruik. |
| < Vorige | Volgende > |
|---|
















