Meningsopname

Is jy ten gunste van genadedood?
 
Is Nuwejaarsvoornemens haalbaar?
 

Teken aan






Wagwoord vergeet?
Nog nie 'n lid nie? Word nou ene.
Beweerde bedrogklag teen SA weermag se gesondheidshoof PDF Druk E-pos
Donderdag, 30 Oktober 2008

Die hoof van die Suid-Afrikaanse militêre gesondheidsdiens, brigadier-generaal Lulu Siwisa , staar ’n bedrogklag en  minstens tien verkeersoortredings in die gesig.

Siwisa is onlangs in Nelspruit in die besit van ’n vervalste rybewys betrap.Sy het ook verkeersboetes gekry nadat sy te vinnig met haar luukse motor gery het.Siwisa het in ’n media-onderhoud in November 2005 gesê haar droom is om  ’n rolmodel te wees vir mense om na op te sien.

 
< Vorige   Volgende >

Besoek Suid-Afrika:

  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa

Kopiereg © 2008 - Kosmos 94.1.   Alle regte voorbehou.
Kosmos aanvaar geen aanspreeklikheid vir die gebruik van en die akkuraatheid van die inhoud van die webtuiste nie.
Webtuiste en Internet klank stroom deur TsunamiNET