Meningsopname

Gaan jy minder bestee aan Kersgeskenke die jaar?
 
Gee ons genoeg vir mekaar om oor die feestyd?
 

Teken aan






Wagwoord vergeet?
Nog nie 'n lid nie? Word nou ene.
Suid Afrika wen sy eerste goue medalje by Paralimpiese Spele in Beijing PDF Druk E-pos
Maandag, 08 September 2008
Die Suid-Afrikaanse swemsensasie Natalie du Toit het Suid-Afrikaners bedank vir hul ondersteuning wat haar gehelp het om Suid-Afrika se eerste goue medalje by die Paralimpiese Spele in Beijing te wen.

Die Suid-Afrikaanse swemsensasie Natalie du Toit het Suid-Afrikaners bedank vir hul ondersteuning wat haar gehelp het om Suid-Afrika se eerste goue medalje by die Paralimpiese Spele in Beijing te wen. Sy het gisteraand die 100 meter vlinderslag vir vroue in 'n wêreldrekordtyd van een minuut ses-komma-7-4  sekondes gewen. Sy is die gunsteling om vandag die 100 meter vryslag vir vroue  te wen.

 

 
< Vorige   Volgende >

Besoek Suid-Afrika:

  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa

Kopiereg © 2008 - Kosmos 94.1.   Alle regte voorbehou.
Kosmos aanvaar geen aanspreeklikheid vir die gebruik van en die akkuraatheid van die inhoud van die webtuiste nie.
Webtuiste en Internet klank stroom deur TsunamiNET