Meningsopname

Gaan jy minder bestee aan Kersgeskenke die jaar?
 
Gee ons genoeg vir mekaar om oor die feestyd?
 

Teken aan






Wagwoord vergeet?
Nog nie 'n lid nie? Word nou ene.
Namibië klop Bermuda PDF Druk E-pos
Sondag, 07 September 2008

Namibië is feitlik verseker van ‘n plek in die eindstryd van die Internasionale Krieketraad se Interkontinentale Bekerkompetisie later vanjaar nadat hy Bermuda in Hamilton met 103 lopies geklop het.

Die bybreker Jan-Berrie (JB) Burger het in Bermuda se tweede beurt ses paaltjies vir 56 lopies ingepalm.Bermuda, wat 299 lopies vir ‘n oorwinning nodig gehad het, is vir 195 lopies uitgehaal.Namibië het 320 en 153 in sy twee beurte aangeteken en Bermuda het 175 lopies in sy eerste beurt gekry.
 
< Vorige   Volgende >

Besoek Suid-Afrika:

  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa

Kopiereg © 2008 - Kosmos 94.1.   Alle regte voorbehou.
Kosmos aanvaar geen aanspreeklikheid vir die gebruik van en die akkuraatheid van die inhoud van die webtuiste nie.
Webtuiste en Internet klank stroom deur TsunamiNET