Meningsopname

Gaan jy minder bestee aan Kersgeskenke die jaar?
 
Gee ons genoeg vir mekaar om oor die feestyd?
 

Teken aan






Wagwoord vergeet?
Nog nie 'n lid nie? Word nou ene.
Peter de Villiers in nuwe debakel PDF Druk E-pos
Sondag, 07 September 2008
Die Suid-Afrikaanse Rugby-unie het in ‘n verklaring ‘n koerantberig ontken dat die Springbok-afrigter, Peter de Villiers, met ‘n seks-video afgepers is om ’n sekere speler in die Springbokspan te hou. De Villiers het die bestaan van so ’n seksvideo -- wat glo sonder sy wete vroeër vanjaar in Oos-Londen verfilm is -- ontken en sê hy is onskuldig. Hy ontken ook dat hy afgedreig is om ’n speler vir die Springbokspan te kies.De Villiers is gister in ’n Johannesburgse koerant, die Weekender, beskryf as die slagoffer van ‘n afpersskandaal deur ’n Saru-amptenaar en ‘n Springbok-spanlid.
 
< Vorige   Volgende >

Besoek Suid-Afrika:

  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa

Kopiereg © 2008 - Kosmos 94.1.   Alle regte voorbehou.
Kosmos aanvaar geen aanspreeklikheid vir die gebruik van en die akkuraatheid van die inhoud van die webtuiste nie.
Webtuiste en Internet klank stroom deur TsunamiNET