Meningsopname

Gaan jy minder bestee aan Kersgeskenke die jaar?
 
Gee ons genoeg vir mekaar om oor die feestyd?
 

Teken aan






Wagwoord vergeet?
Nog nie 'n lid nie? Word nou ene.
Advokaat van Durban en sy gesin vermoor PDF Druk E-pos
Saterdag, 06 September 2008
Die polisie het die name bekendgemaak van die Durbanse advokaat en sy gesin wat gisteraand grusaam in hulle huis in die Greyville-omgewing vermoor is.

Hulle is die 56-jarige Naren Sham, sy vrou Meera, ook 56, en hulle 20-jarige seun, Kavir.Sham en sy seun is verskeie kere met ‘n skerp voorwerp gesteek, terwyl sy vrou se keel afgesny is.Polisiewoordvoerder Michael Read sê intussen die polisie ondersoek die
moontlikheid dat die moordenaars aan die gesin bekend was, aangesien daar geen teken van gedwonge toegang tot die huis is nie.Daar kon ook nog nie vasgestel word of enigiets uit die huis gesteel is nie.

 
< Vorige   Volgende >

Besoek Suid-Afrika:

  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa

Kopiereg © 2008 - Kosmos 94.1.   Alle regte voorbehou.
Kosmos aanvaar geen aanspreeklikheid vir die gebruik van en die akkuraatheid van die inhoud van die webtuiste nie.
Webtuiste en Internet klank stroom deur TsunamiNET