Meningsopname

Gaan jy minder bestee aan Kersgeskenke die jaar?
 
Gee ons genoeg vir mekaar om oor die feestyd?
 

Teken aan






Wagwoord vergeet?
Nog nie 'n lid nie? Word nou ene.
Tito skep diep PDF Druk E-pos
Vrydag, 05 September 2008
Die president van die Reserwebank, Tito Mboweni, het die afgelope jaar ’n verhoging van 28-persent gekry.

Volgens die Reserwebank se jaarverslag wat gister uitgereik is, het Mboweni in die 2008-boekjaar byna drie-komma-agt miljoen rand verdien teenoor net minder as drie-miljoen rand die vorige jaar.In die jaarverslag word algemene salaris- en loonverhogings van hoër as inflasie – wat in Julie op 13-persent beloop het – afgeraai omdat dit die
inflasieprobleem kan vererger.

 
< Vorige   Volgende >

Besoek Suid-Afrika:

  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa

Kopiereg © 2008 - Kosmos 94.1.   Alle regte voorbehou.
Kosmos aanvaar geen aanspreeklikheid vir die gebruik van en die akkuraatheid van die inhoud van die webtuiste nie.
Webtuiste en Internet klank stroom deur TsunamiNET