| Liedjie wat nou speel / pas gespeel het: CULTURE CLUB : DO YOU REALLY WANT TO HURT ME |
| Vermeende kaper met speelgoed-geweer word doodgeskiet |
|
|
|
| Vrydag, 05 September 2008 | |
|
‘n Vermeende kaper met ‘n speelgoed-vuurwapen is gisteraand in Durban doodgeskiet.
Die polisie se inspekteur Michael Read sê die 30-jarige Michael Dlamini is deur die kaper uit sy voertuig gedwing toe ‘n verbygaande motoris glo op die man geskiet en hom noodlottig getref het.Die polisie het ‘n speelgoed-wapen by die oorledene gevind.Die motoris het glo ná die skietery van die toneel af weggejaag. |
| < Vorige | Volgende > |
|---|











