Meningsopname

Gaan jy minder bestee aan Kersgeskenke die jaar?
 
Gee ons genoeg vir mekaar om oor die feestyd?
 

Teken aan






Wagwoord vergeet?
Nog nie 'n lid nie? Word nou ene.
Groot toename in die getal buitelandse besoekers na Suid-Afrika PDF Druk E-pos
Vrydag, 05 September 2008
Byna vier-miljoen buitelanders het Suid-Afrika in die eerste vyf maande van die jaar besoek.

Byna vier-miljoen buitelanders het Suid-Afrika in die eerste vyf maande van die jaar besoek. Die minister van Toerisme, Marthinus van Schalkwyk, het in Rustenburg gesê die getal buitelandse besoekers het van Januarie tot Mei met sewe-komma-ses persent gegroei. Hy sê in dié tydperk was daar 26-duisend méér besoekers uit die Verenigde State wat die getal besoekers uit Amerika en Kanada op meer as 160-duisend te staan gebring het. Dit verteenwoordig ‘n toename van 13-komma-ses persent teenoor dieselfde tydperk verlede jaar.

 

 
< Vorige   Volgende >

Besoek Suid-Afrika:

  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa

Kopiereg © 2008 - Kosmos 94.1.   Alle regte voorbehou.
Kosmos aanvaar geen aanspreeklikheid vir die gebruik van en die akkuraatheid van die inhoud van die webtuiste nie.
Webtuiste en Internet klank stroom deur TsunamiNET