Meningsopname

Gaan jy minder bestee aan Kersgeskenke die jaar?
 
Gee ons genoeg vir mekaar om oor die feestyd?
 

Teken aan






Wagwoord vergeet?
Nog nie 'n lid nie? Word nou ene.
Passasiersvliegtuig land veilig na enjin probleme PDF Druk E-pos
Donderdag, 04 September 2008
'n Passasiersvliegtuig van British Airways het veilig by die Port Elizabeth lughawe geland nadat een van die enjins tydens die vlug van Johannesburg af  onklaar geraak het. Die vlieënier het vlugbeheerbeamptes oor die probleem ingelig en nooddienste by die lughawe het gereed gestaan om hulp en bystand aan die passasiers en bemanning te verleen.Geen verdere besonderhede is nog beskikbaar nie.
 
< Vorige   Volgende >

Besoek Suid-Afrika:

  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa

Kopiereg © 2008 - Kosmos 94.1.   Alle regte voorbehou.
Kosmos aanvaar geen aanspreeklikheid vir die gebruik van en die akkuraatheid van die inhoud van die webtuiste nie.
Webtuiste en Internet klank stroom deur TsunamiNET