Meningsopname

Gaan jy minder bestee aan Kersgeskenke die jaar?
 
Gee ons genoeg vir mekaar om oor die feestyd?
 

Teken aan






Wagwoord vergeet?
Nog nie 'n lid nie? Word nou ene.
Volgens getuienis was regter na bewering onder die invloed van drank PDF Druk E-pos
Woensdag, 03 September 2008
Volgens skriftelike getuienis wat vandag in die Johannesburgse streekhof voorgelees is, was regter Nkola Motata dronk toe hy met sy luukse motor in 'n tuinmuur in Hurlingham, Johannesburg  vasgery het.

Die direkteur van forensiese patologie van die departement van gesondheid, dr. Michael Stewart, sê Motata se bloedalkohol vlak was nul komma twee gram per 100 milliliter.Dis veel meer alkohol  as die wettige perk van  nul-komma-nul-vyf.Motata het skuld ontken op ‘n aanklag van dronkbestuur.

 

 
< Vorige   Volgende >

Besoek Suid-Afrika:

  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa

Kopiereg © 2008 - Kosmos 94.1.   Alle regte voorbehou.
Kosmos aanvaar geen aanspreeklikheid vir die gebruik van en die akkuraatheid van die inhoud van die webtuiste nie.
Webtuiste en Internet klank stroom deur TsunamiNET