Meningsopname

Gaan jy minder bestee aan Kersgeskenke die jaar?
 
Gee ons genoeg vir mekaar om oor die feestyd?
 

Teken aan






Wagwoord vergeet?
Nog nie 'n lid nie? Word nou ene.
SA vrou verdwyn in Dubai PDF Druk E-pos
Dinsdag, 02 September 2008
Die departement van Buitelandse Sake sê Suid-Afrika se konsul-generaal in Doebaai is met hulle en met die plaaslike polisie in verbinding oor die verdwyning van die 35-jarige Kerry Winter 12 dae gelede.

Woordvoerder Ronnie Mamoepa sê die konsul-generaal is ook in verbinding met Winter se familie. Sy is op 20 Augustus laas gesien toe haar bure glo gesien het hoe sy aangerand en in haar motor ingedwing word. ‘n Verdagte is reeds deur die polisie in Doebaai in hegtenis geneem.

 
< Vorige   Volgende >

Besoek Suid-Afrika:

  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa

Kopiereg © 2008 - Kosmos 94.1.   Alle regte voorbehou.
Kosmos aanvaar geen aanspreeklikheid vir die gebruik van en die akkuraatheid van die inhoud van die webtuiste nie.
Webtuiste en Internet klank stroom deur TsunamiNET