Meningsopname

Gaan jy minder bestee aan Kersgeskenke die jaar?
 
Gee ons genoeg vir mekaar om oor die feestyd?
 

Teken aan






Wagwoord vergeet?
Nog nie 'n lid nie? Word nou ene.
Suid Afrikaanse nuwe motorverkope daal steeds PDF Druk E-pos
Dinsdag, 02 September 2008
Die verkope van nuwe voertuie het in Augustus met meer as 30 persent gedaal vergeleke by Augustus verlede jaar.

Die vereniging van voertuigvervaardigers, Naamsa, sê in ‘n verklaring die afwaartse neiging in die verkope van nuwe motors en ligte en medium handelsvoertuie die afgelope paar maande, is voortgesit.Sowat 40-duisend-400 nuwe voertuie is verlede maand van die hand gesit teenoor die ongeveer 58-duisend in die ooreenstemmende maand verlede jaar.
Die verkope van nuwe motors alleen het met 33 persent gedaal.Die verkope van swaar voertuie het met vier persent toegeneem tot net meer as twee-duisend.Naamsa sê net meer as 27-duisend nuwe voertuie is in Augustus uitgevoer.Dit is ‘n verbetering van byna 74 persent in vergelyking met ‘n jaar gelede.

 
< Vorige   Volgende >

Besoek Suid-Afrika:

  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa

Kopiereg © 2008 - Kosmos 94.1.   Alle regte voorbehou.
Kosmos aanvaar geen aanspreeklikheid vir die gebruik van en die akkuraatheid van die inhoud van die webtuiste nie.
Webtuiste en Internet klank stroom deur TsunamiNET