Meningsopname

Gaan jy minder bestee aan Kersgeskenke die jaar?
 
Gee ons genoeg vir mekaar om oor die feestyd?
 

Teken aan






Wagwoord vergeet?
Nog nie 'n lid nie? Word nou ene.
Skokkende voorval PDF Druk E-pos
Maandag, 01 September 2008
Die liggaam van 'n bejaarde man, die 87-jarige Hansie Herbst, wat blykbaar 'n selfmoordpakt met sy vrou aangegaan het, is vandag deur polisie in die Bon Accord-dam, noord van Pretoria, gevind. Dit nadat die polisie die verkoolde liggaam van sy 78-jarige vrou, Bettie, Vrydagmiddag in die uitgebrande wrak van 'n Toyota Conquest in die bosse langs die dam gevind het. Polisiewoordvoerder Prince Mokhabela sê die man het vermoedelik 'n ooreenkoms met sy vrou aangegaan om hulle in dié motor te
vergas en te verbrand. Daar word vermoed dat Herbst die motor aan die brand gesteek het en homself daarna in die dam gaan verdrink het.
 
< Vorige   Volgende >

Besoek Suid-Afrika:

  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa

Kopiereg © 2008 - Kosmos 94.1.   Alle regte voorbehou.
Kosmos aanvaar geen aanspreeklikheid vir die gebruik van en die akkuraatheid van die inhoud van die webtuiste nie.
Webtuiste en Internet klank stroom deur TsunamiNET