| Liedjie wat nou speel / pas gespeel het: MIKE & THE MECHANICS : All I Need Is A Miracle |
| Kaap van storms doen sy naam gestand |
|
|
|
| Maandag, 01 September 2008 | |
|
Minstens 49 gebiede in die Kaapse Skiereiland sit nog sonder elektrisiteit ná die hewige windstorm van die afgelope naweek.
Tegnici werk volstoom om die kragtoevoer te herstel. 'n Woordvoerder van die Kaapstadse elektrisiteitsdepartement, Charles Kadalie, sê die onderbrekings is veroorsaak deur bome en takke wat op kragdrade beland het. |
| < Vorige | Volgende > |
|---|











