| Liedjie wat nou speel / pas gespeel het: POINTER SISTERS : Jump |
| Nege mense sterf in botsing buite Pretoria |
|
|
|
| Maandag, 01 September 2008 | |
|
Nege mense is dood en nog twee ernstig beseer toe 'n minibus-taxi op die Mabopane/Rosslyn-pad, noord van Pretoria, teen 'n vragmotor gebots het.
Volgens die polisie het die bestuurder van die taxi glo oor 'n rooi verkeerslig gery en teen die aankomende vragmotor gebots. Vyf mense is ook vanoggend dood in 'n botsing tussen 'n motor en 'n bakkie in Roodepoort. |
| < Vorige | Volgende > |
|---|











