|
Krieketnuus: Suid Afrika verloor weer teen Engeland |
|
|
|
|
Maandag, 01 September 2008 |
|
Suid-Afrika het sy vierde agtereenvolgende nederlaag in die eendagreeks teen Engeland gely toe die Engelse die voorlaaste reën-ontwrigte wedstryd op Lord’s in Londen met sewe paaltjies gewen het.
Suid-Afrika het sy vierde agtereenvolgende nederlaag in die eendagreeks teen Engeland gely toe die Engelse die voorlaaste reën-ontwrigte wedstryd op Lord's in Londen met sewe paaltjies gewen het. Suid-Afrika het 183 vir ses aangeteken voordat reën spel onderbreek het, en volgens die Duckworth/Lewis-stelsel moes die Engelse 137 lopies in 20 boulbeurte aanteken vir ‘n oorwinning. Hulle het 137 vir drie gekry met nog 14 balle oor. |