| Liedjie wat nou speel / pas gespeel het: MIKE & THE MECHANICS : All I Need Is A Miracle |
| Percy Montgomery tree uit internasionale rugby |
|
|
|
| Sondag, 31 Augustus 2008 | |
|
Die Springbok agterspeler Percy Montgomery het sy uittrede uit internasionale rugby aangekondig na die Bokke se prag oorwinning van 53-8 gister in Johannesburg teen Australië.
Die 34-jarige Montgomery het die aankondiging by ‘n media konferensie gedoen na sy 102 de toetswedstryd vir Suid-Afrika.Hy het sy toetsdebuut in 1997 teen die Britse en Ierse Leeus gemaak.
|
| < Vorige | Volgende > |
|---|











