Meningsopname

Gaan jy minder bestee aan Kersgeskenke die jaar?
 
Gee ons genoeg vir mekaar om oor die feestyd?
 

Teken aan






Wagwoord vergeet?
Nog nie 'n lid nie? Word nou ene.
MDC vermoed vuilspel PDF Druk E-pos
Sondag, 31 Augustus 2008
Zimbabwe se opposisie Beweging vir Demokratiese Verandering, die MDC, het beweer dat  prokureurs van die Mugabe regering en intelligensie amptenare ‘n komplot gesmee het om kriminele klagtes teen MDC parlementslede op te maak ten einde ‘n einde aan die opposisie se meerderheid in die parlement te bring.

Die MDC het beweer dat die komplot deur Zimbabwe se adjunk prkureur-generaal Johannes Tomana gelei word.Die adjunk minister van inligting, Bright Matonga , het die bewerings ontken. Hy het gesê sy regering  is al gewoond aan die  beskuldigings wat daarop gemik is om die MDC se Westerse borge gelukkig te maak.

 
< Vorige   Volgende >

Besoek Suid-Afrika:

  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa

Kopiereg © 2008 - Kosmos 94.1.   Alle regte voorbehou.
Kosmos aanvaar geen aanspreeklikheid vir die gebruik van en die akkuraatheid van die inhoud van die webtuiste nie.
Webtuiste en Internet klank stroom deur TsunamiNET