Windhoek en Namibië

Hello, you either have JavaScript turned off or an old version of Macromedia's Flash Player. Get the latest flash player.

Meningsopname

Het voedselpryse baie gestyg die afgelope ses maande?
 
Doen ons regering genoeg vir sport?
 

Wie is nou aanlyn

Ons het 8 gaste en 3 gebruikers op die webwerf
  • Kappa
  • Piet
  • Trudie

Teken aan






Wagwoord vergeet?
Nog nie 'n lid nie? Word nou ene.

Nuus Sindikaat

Kosmos 94.1 bootvaart van Kaapstad na Mosselbaai.

Kosmos 94.1 bied weer een van die mees onvergeetlike geleenthede vir vakansie aan. Dit is 'n vaart van drie dae op die Rapsody van 4 tot 8 Desember 2008.

Ons vlieg met Air Namibia na Kaapstad, slaap oor in die City Lodge op die waterfront, proe wyn by Groot Constantia en gaan aanboord vir die vaart van die jaar.

Dit kos N$ 8850.00 alles behalwe drankies ingesluit.

Skakel vir Jacques by 061-255985 as jy wil saamgaan.

Roger Federer van Switserland is deur na die kwarteindronde van die Australiese Ope in Melbourne. PDF Druk E-pos
Maandag, 21 Januarie 2008

Tennis:  Die eerste gekeurde Roger Federer van Switserland is deur na die kwarteindronde van die Australiese Ope in Melbourne.

Dit nadat hy die 13de gekeurde Tomas Berdych van die Tsjeggiese Republiek met 6-4, 7-6 en 6-3 geklop het.Federer se volgende wedstryd is teen die 12de gekeurde James Blake van Amerika wat Marin Cilic van Kroasië in die vierde ronde uitgeskakel het.In die vroue-enkelspel het Venus Williams van Amerika -- wat agtste gekeur is -- ook na die kwarteindronde deurgedring nadat sy Marta Domachowska van Pole met 6-4, 6-4 geklop het.
 
< Vorige   Volgende >

Besoek Suid-Afrika:

  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa

Kopiereg © 2008 - Kosmos 94.1.   Alle regte voorbehou.
Kosmos aanvaar geen aanspreeklikheid vir die gebruik van en die akkuraatheid van die inhoud van die webtuiste nie.
Webtuiste en Internet klank stroom deur TsunamiNET