| Liedjie wat nou speel / pas gespeel het: JIMMY SOMERVILLE : Hurts So Good |
| Zimbabwe swemmer kry 100,000 Amerikaanse doller |
|
|
|
| Saterdag, 30 Augustus 2008 | |
| Die Zimbabwiese president Robert Mugabe het gister ‘n beloning van 100-duisend Amerikaanse dollar aan die land se enigste medaljewenner in die Beijing Olimpiese Spele gegee. Die swemmer Kirsty Coventry het ‘n goue medalje in die 200 meter rugslag vir vroue gewen en ook drie silwer medaljes ingepalm.Ander lede van Zimbabwe se Olimpiese Span het elk tussen twee- en tienduisend Amerikaanse dollar vir hul deelname ontvang. |
| < Vorige | Volgende > |
|---|











