Meningsopname

Gaan jy minder bestee aan Kersgeskenke die jaar?
 
Gee ons genoeg vir mekaar om oor die feestyd?
 

Teken aan






Wagwoord vergeet?
Nog nie 'n lid nie? Word nou ene.
Verpleegsters staak PDF Druk E-pos
Saterdag, 30 Augustus 2008
Die staking deur verpleegsters by Sandton se medi-kliniek noord van Johannesburg, wat aan die verpleging vakbond Denosa behoort, wat Donderdag begin het nadat salaris onderhandelings tussen die vakbond en die bestuur op ‘n dooie punt uitgeloop het,duur steeds voort. Slegs ‘n klein groep sleutel personeel sien na die pasiënte om.Die vakbond wat  net meer as die helfte van die 269 personeellede by die hospitaal verteenwoordig, eis ‘n 12 komma vyf persent verhoging terwyl die bestuur elf-komma-sewe persent aanbied.
 
< Vorige   Volgende >

Besoek Suid-Afrika:

  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa

Kopiereg © 2008 - Kosmos 94.1.   Alle regte voorbehou.
Kosmos aanvaar geen aanspreeklikheid vir die gebruik van en die akkuraatheid van die inhoud van die webtuiste nie.
Webtuiste en Internet klank stroom deur TsunamiNET