| Liedjie wat nou speel / pas gespeel het: JOHN COUGAR : Hurt So Good |
| Orrelis wen sy hofsaak teen kerk |
|
|
|
| Donderdag, 28 Augustus 2008 | |
|
'n Kerk-orrelis wat afgedank is omdat hy gay is, het sy hofsaak teen die NG gemeente Moreletapark in Pretoria gewen.
Die kerk het die gelykheidshof opdrag gekry om Johan Strydom onvoorwaardelik om verskoning te vra dat hy afgedank is. Die kerk moet hom ook 75-duisend rand vir pyn en lyding en elf-duisend rand |
| < Vorige | Volgende > |
|---|











